Every child deserves a family
Huis Belinda

Skenkings gesoek

Tye is moeilik vir Huis Belinda op die oomblik. Ons is dus dringend opsoek na skenkings in de vorm van koa, babamelk, doeke, kinderklere en skoene, skoolbenodigdhede, speelgoed en spelettjies, ens. Alle skenkings is meer as welkom!


Maandliks: 

Nappies size 1,5. Baby toiletries. Sugar. Coffee. Tea. Rice. Macaroni. Spaghetti. 2min Noodles.  Porridge.  Tinned foods. Oil. Washing Pwd. Sta Soft. Sunlight Soap. Sunlight Liquid. Bleach. Pine Gel. Handy Andy. Toilet Paper.  Toothpaste.  Bath Soap. Margarine.


Weekliks: 

Infacare nr 1. Brood. Goedjies om op toebroodjies te sit. Snack vir kosblikkies. Vrugte. Groente





Ons is dringend opsoek na 'n MINI BUS vir Huis Belinda, sodat ons die kinders veilig na skool, sport, baan, hospitaal en inkopies kan vervoer. Elke skenking is meer as welkom!














Mama Belinda woon tans in 'n klein huisie saam met haar 12 kinders. Die huis bied te min spasie, beide binne en buite, om die kinders die spasie te gee wat hulle nodig het en verdien. Boonop het die verhuurder aangedui dat hy die huis gaan verkoop, wat beteken dat hulle nie meer blyplek het nie. 


Om te verhoed dat die kinders geskei en verlore moet gaan in die samelewing, soek ons ​​dringend ’n strukturele blyplek. 'n Veilige plek waar kinders kan ontwikkel tot onafhanklike jongmense wat hul eie in die samelewing kan hou. ’n Plek waar kinders kan speel, leer, om te droom, oefen, die buitelewe geniet, tuinmaak en kan herstel van hul moeilike verlede.


Sal jy ons help om vir hulle hierdie plek te gee?



Saam met Stichting Jongeren Wereldwijs is ons opsoek na skenkings en skenkers. Ons sal hierdie brief aan verskeie maatskappye in Suid-Afrika en Nederland stuur om ons netwerk uit te brei.

Sal jy help?



 
 
 
Map
Info